Fiela se kind
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind – deur die Here aan haar ‘toebetrou’ een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en h…
Read online
Reader not loading? Open it on Archive.org instead.